Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Inserting images into body
#4
Hie hie.. goed om Afrikaans te hoor Big Grin

Dit is nie net preview nie. Dit doen die skakel en alles vir jou , as jy hom kies en save kliek dan word dit vir jou gestoor.
Die idee is dat jy nie teveel tussen die leers moet deurgaan om regtes te kry nie. Jy kan kies wat beskikbaar is (alles wat jy sien kom uit jou uploads uit) en dan kan jy net se ek soek daardie prentjie en dan druk jy save en dit werk.

Vir die Links boksie wys ek AL die leers wat daar is (is dus dan soos browse opsie) en as jy op die kliek dan skep hy die skakel vir jou..

Die idee is, jy kies wat jy soek en druk save en alles word vir jou gedoen

Smile Hoop ek maak sin..

Jy in Suid Afrika ?
Stopped developing on GS Plugins. Anybody welcome to take the projects over. Thanks for all the support all.
Reply


Messages In This Thread
Inserting images into body - by Galen777 - 2010-10-13, 19:42:05
Inserting images into body - by dominionit - 2010-10-13, 21:16:50
Inserting images into body - by Galen777 - 2010-10-13, 22:26:37
Inserting images into body - by dominionit - 2010-10-13, 22:30:43
Inserting images into body - by Galen777 - 2010-10-13, 22:37:56
Inserting images into body - by dominionit - 2010-10-13, 22:40:18
Inserting images into body - by Zegnåt - 2010-10-13, 22:41:24
Inserting images into body - by dominionit - 2010-10-13, 22:41:45
Inserting images into body - by dominionit - 2010-10-13, 22:43:55
Inserting images into body - by Galen777 - 2010-10-13, 22:50:08
Inserting images into body - by Galen777 - 2010-10-13, 22:54:20
Inserting images into body - by dominionit - 2010-10-13, 22:57:02
Inserting images into body - by Galen777 - 2010-10-13, 23:02:41



Users browsing this thread: 1 Guest(s)